| Rhodesia gone forever - Books by Ben Bezuidenhout |
![]() |
| Excerpts from the book
Op sy 97 verjaardag het ek SP geskakel om te vra hoe dit met hom en sy gesondheid gaan. Daar was 'n sug aan die anderkant van die lyn en die antwoord: “Man, het jy al ooit probeer doodgaan? Dis deksels moeilik.”
Back to books |
My Ma se Kombuis was 'n Kremetert (Die verhaal van 'n Rhodesiese Familie) In My Ma se Kombuis was 'n Kremetart 'n outobiografiese teks, gee Ben Bezuidenhout uitdrukking aan sy diepgewortelde liefde vir die natuur waarin hy opgegroei het. Sy verhaal is 'n persoonlike narratief van durf en daad, van kragte meet met die natuur en die omgewing – dit bied insig in die mens se interaksie met sy medemens en met die natuur in 'n landskap waarin die daaglikse voortbestaan 'n worsteling en 'n uitdaging is. Die teks bied insig in 'n pioierstyd van 'n verbygegane era – ook as historiese teks is dit van groot waarde. Die roman is uit Engels deur Magriet Eksteen. Die vertaling word uitgevoer deur 'n ervare hand en vlymskerp oog. Die vertaler beskik oor die vermoë om Afrikaans op die tong te laat leef: alreeds met die openingsin vang die uitdrukking “na-familie”die oog – tekenend van woordgevoeligheid en uitdrukkingskrag – 'n aspek wat regdeur die vertaling sigbaar is.
DR Susan Smith |
[ click to enlarge ] Price: R70.00 |
| © Ben Bezuidenhout, 2008. All rights reserved. Website by Brenda Cadle |